Search

Ouers moet nie snoep wees met kinders se sakgeldnote nie (Gr 4-7) (3-3.5min)

Ouers moet nie snoep wees met kinders se sakgeldnote nie. Hulle moet kinders genoeg sakgeld gee want inflasie eet ook gate in kindersakke. Hulle moet ons genoeg sakgeld gee sodat ons kan leer om te woeker met ons note. En ouers moet kinders genoeg...
Availability: In stock
SKU: A2129
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Ouers moet nie snoep wees met kinders se sakgeldnote nie. Hulle moet kinders genoeg sakgeld gee want inflasie eet ook gate in kindersakke. Hulle moet ons genoeg sakgeld gee sodat ons kan leer om te woeker met ons note. En ouers moet kinders genoeg sakgeld gee sodat hul kan leer om ‘n deel van hul note vir liefdadigheid te skenk. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display