Ouers moet kinders leer om hoed in die hand te lewe. Hulle moet die voorbeeld stel van beleefd wees. Hulle moet kinders dissiplineer wanneer hulle ongeskik is. Hulle moet kinders aanmoedig om rolmodelle aan te hang wat hoed in die hand lewe. En ouers moet
R 455.00
R 340.00
Ouers moet kinders leer om hoed in die hand te lewe. Hulle moet die voorbeeld stel van beleefd wees. Hulle moet kinders dissiplineer wanneer hulle ongeskik is. Hulle moet kinders aanmoedig om rolmodelle aan te hang wat hoed in die hand lewe. En ouers moet gedrag beloon wat getuig van ‘n hoed-in-die-hand gesindheid. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+