Ouers moet die boompie versigtig buig met dissipline terwyl dit nog jonk is. ‘n Goeie tuinier buig die boompie saggies en beperk pakslae, omdat die bas nog sag is. ‘n Goeie tuinier snoei versigtig met woorde, want woorde is so vlymskerp soos saaglemme. En
R 415,00
R 290,00
Ouers moet die boompie versigtig buig met dissipline terwyl dit nog jonk is. ‘n Goeie tuinier buig die boompie saggies en beperk pakslae, omdat die bas nog sag is. ‘n Goeie tuinier snoei versigtig met woorde, want woorde is so vlymskerp soos saaglemme. En ‘n goeie tuinier buig nooit die boompie so ver dat dit skeef begin groei nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min