Maar ouers moet die boompie buig wanneer kinders die reëls oortree. Hulle buig die boompie want kinders het 'n wil van hul eie. Kinders moet kan onderskei tussen reg en verkeerd. En kinders leer op die harde manier wanneer hulle die gevolge van hul dade m
R 415,00
R 290,00
Maar ouers moet die boompie buig wanneer kinders die reëls oortree. Hulle buig die boompie want kinders het 'n wil van hul eie. Kinders moet kan onderskei tussen reg en verkeerd. En kinders leer op die harde manier wanneer hulle die gevolge van hul dade moet dra. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min