Ouers moet die boompie buig solank hy jonk is deur die regte voorbeeld vir ons te stel. As die groot bome nie jok nie, sal ons ook nie. As die ouer bome geduldig is, sal die jong boompies ook rustig in die wind waai. En as die ouer bome met waardes lewe,
R 280.00
R 240.00
Ouers moet die boompie buig solank hy jonk is deur die regte voorbeeld vir ons te stel. As die groot bome nie jok nie, sal ons ook nie. As die ouer bome geduldig is, sal die jong boompies ook rustig in die wind waai. En as die ouer bome met waardes lewe, sal hulle voorbeeldige boompies hê. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min