Soek

Ouers, moenie maak of hulle tieners se koppe verstaan nie (Gr 8-12) (4min+)

Volgens my mening is dit ‘n geval van skoenmaker hou jou by jou lees – Ouers, moenie maak of hulle tieners se koppe verstaan nie! Tieners se hormone is op hol en het daarom simpatie en nie ouers se spot nodig nie. Hulle kleredrag word deur die modegier vo
Availability: In stock
SKU: A1656
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Volgens my mening is dit ‘n geval van skoenmaker hou jou by jou lees – Ouers, moenie maak of hulle tieners se koppe verstaan nie! Tieners se hormone is op hol en het daarom simpatie en nie ouers se spot nodig nie. Hulle kleredrag word deur die modegier voorgeskryf en nie ouers se donderwolkgesigte nie. Ouers verstaan nie die term groepsdruk nie. En ouers probeer tieners in ‘n rigting druk terwyl hulle niks van ons toekomsdrome verstaan nie. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display