Ouers kry koorstuipe wanneer tieners hul eie koppe volg. Tieners verskuif die reëls-grense. Hulle neem hals oor kop besluite. En tieners ruil hul ouers in vir vriende.
R455,00
R340,00
Ouers kry koorstuipe wanneer tieners hul eie koppe volg. Tieners verskuif die reëls-grense. Hulle neem hals oor kop besluite. En tieners ruil hul ouers in vir vriende. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+