Soek

Ouers is toeskouers, moedig jou aan, maar jy moet self die resies hardloop (Gr8-12) (4min+)

Ouers is toeskouers, moedig jou aan, maar jy moet self die resies hardloop. Hulle gil en skreeu soos toeskouers in die pawiljoen en inspireer jou, maar jy moet die wil hê om oor die wenstreep te hardloop. Hulle hardloop soos oorywerige toeskouers...
Availability: In stock
SKU: A0950
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Ouers is toeskouers, moedig jou aan, maar jy moet self die resies hardloop. Hulle gil en skreeu soos toeskouers in die pawiljoen en inspireer jou, maar jy moet die wil hê om oor die wenstreep te hardloop. Hulle hardloop soos oorywerige toeskouers langs die baan, wys jou die regte afdraai, maar jy moet die draai vat. Hulle kan maar net soos toeskouers in die pawiljoen duime vashou en hoop hulle afgedrukte waarde-stempel se ink was helder genoeg. En as  jou voet vashaak, sal ouers soos wafferse toeskouers die hand oor sy mond slaan en jou ‘n hand gee, maar jy moet self opstaan. Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak:4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display