Lekker is net ‘n vinger lank, daarom is jou ouers net “lekker” totdat hulle jou laat skaamkry. Dit is alles behalwe lekker as jou ouers die kind wil wees. Hulle smaak is nie altyd so lekker in die mode nie. En ouers se trots gee die lekker ‘n bitter smaak
R 280,00
R 240,00
Lekker is net ‘n vinger lank, daarom is jou ouers net “lekker” totdat hulle jou laat skaamkry. Dit is alles behalwe lekker as jou ouers die kind wil wees. Hulle smaak is nie altyd so lekker in die mode nie. En ouers se trots gee die lekker ‘n bitter smaak. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min