Soek

Ouers dryf kinders groen dakkies toe (Gr4-7) (4min+)

Sorry - this product is no longer available

Hulle luister nie wanneer kinders praat en hulp vra nie. Hulle praat aanhoudend, preek heeldag en blaf bevele uit en dit maak dat kinders terugtrek in ‘n kokon van hul eie. En hulle plaas soveel druk op kinders om te presteer,
SKU: A0907
R 455,00
R 290,00
decrease increase
Ouers dryf kinders groen dakkies toe. Hulle luister nie wanneer kinders praat en hulp vra nie. Hulle praat aanhoudend, preek heeldag en blaf bevele uit en dit maak dat kinders terugtrek in ‘n kokon van hul eie. En hulle plaas soveel druk op kinders om te presteer, dat dit hul selfvertroue knak. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4 min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop
Picture of Ek kan nie my familie kies nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Ek kan nie my familie kies nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Pa is die hoof van die huis en die minister van dissipline. Ma se ratte werk vinnig, maar sy hou die huis aan die gang en sorg dat elkeen sy deel doen en kry. En Sus is vol buie en geite, maar het ‘n hart van goud.
R 248,40 R 124,20
Filters
Sort
display