Search

Ouers bepaal of hulle wenners grootmaak (Gr 8-12) (4min+)

Dit is die hand wat die wieg skommel wat die wêrled regeer. Ouers bepaal of hulle wenners grootmaak. As jy jou kind tyd in plaas van geld gee sal hy nie ‘n verloorpad kies nie. Leer jou kind respek en dissipline en hy sal van wiegtyd af gewild wees. Selfv
Availability: In stock
SKU: A1468
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Dit is die hand wat die wieg skommel wat die wêrled regeer. Ouers bepaal of hulle wenners grootmaak. As jy jou kind tyd in plaas van geld gee sal hy nie ‘n verloorpad kies nie. Leer jou kind respek en dissipline en hy sal van wiegtyd af gewild wees. Selfvertroue is die beste geskenk wat ‘n ouer ‘n kind kan gee om teen die wêreld op te staan. En lê morele waardes saam met jou kind in sy wieg neer en hy sal as wenner bo uit kom. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Haastige mense verbrand hul brue (Gr4-7) (4min+)

Haastige mense verbrand hul brûe. Mense wat haastig is om te oordeel, maak hulself baie ongewild. Mense wat haastig is om iemand af te skryf, verloor hulle vriende. En mense wat haastig is om iemand te beledig, soek vir ‘n skropbering.
R 455,00 R 290,00
Filters
Sort
display