Op ‘n plaas is dit oos wes, tuis bes. Plaaslewe sit gesondwees terug in ‘n kind se lewe. Plaaskinders is natuurkinders. En plasies doen dinge waarvan ander kinders net droom.
R 280.00
R 240.00
Op ‘n plaas is dit oos wes, tuis bes. Plaaslewe sit gesondwees terug in ‘n kind se lewe. Plaaskinders is natuurkinders. En plasies doen dinge waarvan ander kinders net droom. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min