Op die trappe van die lewe moet jy jou vastrap ken. Skooltrappe vat jou drie op en twee af. Die trappe na verkeerde vriende stop jou in jou spore. En tienertrappe laat jou kop oor stert na onder val.
R 415.00
R 290.00
Op die trappe van die lewe moet jy jou vastrap ken. Skooltrappe vat jou drie op en twee af. Die trappe na verkeerde vriende stop jou in jou spore. En tienertrappe laat jou kop oor stert na onder val. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min