Op die sportveld moet jy leer om jou eie boontjies uit te dop. Jy moet self jou plek in ‘n sportspan losspeel sonder pa se skopskoen. Jy moet leer om in ‘n span saam te werk En jy moet ‘n pakslae kan vat sonder om ander te blameer.
R 415.00
R 290.00
Op die sportveld moet jy leer om jou eie boontjies uit te dop. Jy moet self jou plek in ‘n sportspan losspeel sonder pa se skopskoen. Jy moet leer om in ‘n span saam te werk En jy moet ‘n pakslae kan vat sonder om ander te blameer. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min