Soek

Oorhaastige besluite laat ‘n mens in die moeilikheid beland (Gr4-7) (3-3.5min)

Oorhaastige besluite laat ‘n mens in die moeilikheid beland. As jy maats op hul baadjie takseer sonder om hul werklik te leer ken, verloor jy vriende. Om geld te blaas met grote haas, laat mens gou in warm water beland. En as mens oorhaastig belangrike le
Availability: In stock
SKU: A1866
R 415,00
R 290,00
decrease increase
Oorhaastige besluite laat ‘n mens in die moeilikheid beland. As jy maats op hul baadjie takseer sonder om hul werklik te leer ken, verloor jy vriende. Om geld te blaas met grote haas, laat mens gou in warm water beland. En as mens oorhaastig belangrike lewensbesluite neem, verbrand jy jou vingers. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display