Ons vlieg hoog op die vlerke van ons dogtertjie- drome. Ons vlieg soos ‘n prinses in ‘n privaat straler, want ons pa’s is ons helde. Ons vlieg tot by Wonderland waar alles volmaak is. En in ons drome vlieg ons nooit alleen nie.
R 280,00
R 240,00
Ons vlieg hoog op die vlerke van ons dogtertjie- drome. Ons vlieg soos ‘n prinses in ‘n privaat straler, want ons pa’s is ons helde. Ons vlieg tot by Wonderland waar alles volmaak is. En in ons drome vlieg ons nooit alleen nie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min