Ons skole se achilleshiel is kommerwekkend. Boelies saai amok op die skoolgronde, want hulle het gesofistikeerd geraak. ‘n Tekort aan opgeleide onderwysers lê ons skole lam. En leerderdissipline het ‘n ernstige probleem geword.
R 455.00
R 290.00
Ons skole se achilleshiel is kommerwekkend. Boelies saai amok op die skoolgronde, want hulle het gesofistikeerd geraak. ‘n Tekort aan opgeleide onderwysers lê ons skole lam. En leerderdissipline het ‘n ernstige probleem geword. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+