Ons onderwysstelsel maak benoude katspronge. ‘n Tekort aan onderwysers en skole laat die kinders kromstert staan. Die matriekuitslae laat almal katvoet loop. Wiskunde en Wetenskap het net ‘n kattegemaai geword. En die vet regerings-katte se burokrasie sin
R 455,00
R 340,00
Ons onderwysstelsel maak benoude katspronge. ‘n Tekort aan onderwysers en skole laat die kinders kromstert staan. Die matriekuitslae laat almal katvoet loop. Wiskunde en Wetenskap het net ‘n kattegemaai geword. En die vet regerings-katte se burokrasie sink ons skole. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+