Search

Ons moet ophou om passiewe toeskouers te wees en aktiewe deelnemers word, anders gaan ons regte lamsakke word (Gr8-12) (4min+)

Ons moet ophou om passiewe toeskouers te wees en aktiewe deelnemers word, anders gaan ons regte lamsakke word. Om toeskouer te speel langs die sportveld gaan ons ons gesondheid kos. Ons moet aktief begin raak en ons deel in die klas begin doen...
Availability: In stock
SKU: A1034
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Ons moet ophou om passiewe toeskouers te wees en aktiewe deelnemers word, anders gaan ons regte lamsakke word. Om toeskouer te speel langs die sportveld gaan ons ons gesondheid kos. Ons moet aktief begin raak en ons deel in die klas begin doen, anders gaan ons   geëtiketteer word as ruggraatlose bloedsuiers. En lamsakkige passiwiteit wanneer die     huisgesin belangrike besluite moet neem, gaan maak dat ons as volwassenes eendag nie besluite kan neem nie.  Geskik vir graad 8-12  Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display