Ons moet ophou om ons tong vir alles te klik, en dan sal almal van ons hou. Tong-klik is slegte maniere en mense hou nie daarvan nie. ‘n Kliklose tong beteken jy betoon respek, En as jy jou klik in toom hou, wys dit dat jy gedissiplineerd is.
R 455,00
R 290,00
Ons moet ophou om ons tong vir alles te klik, en dan sal almal van ons hou. Tong-klik is slegte maniere en mense hou nie daarvan nie. ‘n Kliklose tong beteken jy betoon respek, En as jy jou klik in toom hou, wys dit dat jy gedissiplineerd is. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+