Search

Ons lewe word bepaal deur die tree wat ons gee (Gr8-12) (3-3.5min)

Ons lewe word bepaal deur die treë wat ons gee. As tiener is jou treë dikwels lomp en struikel jy soms oor jou eie voete. Om sukses-treë te gee moet jy jou treë rek om by te bly by die eise van die lewe. En om voluit te lewe moet jy doelgerigte treë ge
Availability: In stock
SKU: A1420
R 415,00
R 340,00
decrease increase
Ons lewe word bepaal deur die treë wat ons gee. As tiener is jou treë dikwels lomp en struikel jy soms oor jou eie voete. Om sukses-treë te gee moet jy jou treë rek om by te bly by die eise van die lewe. En om voluit te lewe moet jy doelgerigte treë gee.  Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min
Ons lewe word bepaal deur die treë wat ons gee. As tiener is jou treë dikwels lomp en struikel jy soms oor jou eie voete. Om sukses-treë te gee moet jy jou treë rek om by te bly by die eise van die lewe. En om voluit te lewe moet jy doelgerigte treë gee.  Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min
Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Aangeleerde talente kan jou sterre helder laat brand (Gr8-12) (4min+)

Aangeleerde talente kan jou sterre helder laat brand. Niemand kan besluit wat jou talente is nie, jy moet dit self ontdek. As jy in jouself glo kan jou selfvertroue jou talente ‘n hupstoot gee. Gebruik alle geleenthede en omstandighede om jou talentster h
R 455,00 R 340,00

Kinders moenie onnodig gedruk word nie, want almal verskil (Gr 8-12) (3-3.5min)

Kinders moenie onnodig gedruk word nie, want almal verskil. Dit maak net dat jy bloed uit ‘n klip probeer tap. Belangstelling kom nes klippe in verskillende groottes. Talente verskil net soos rivierklippies en party gooi makliker as ander. En net soos jy
R 415,00 R 340,00

Ouers sluit die hekke om kinders veilig te hou (Gr 4-7) (3-3.5min)

Ouers sluit die hekke om kinders veilig te hou. Ouers sluit die hek na die koskas om te verseker dat kinders gesond eet. Hulle sluit die hek na die TV-kamer sodat kinders nie rusbankaartappels word nie. En ouers sluit die hek na vriende sodat kinders eers
R 415,00 R 290,00

Hoera nie net vir wenners nie (Gr 8-12) (4min+)

Volgens my mening is ‘hoera’ nie net vir wenners nie. Wanneer jy ‘n persoonlike mylpaal behaal, mag jy maar ‘hoera’ skree. As jy ‘n fout begaan en dit regmaak is ‘n hoera gepas. Jy mag maar ‘n ‘hoera’ laat hoor as jy hard gewerk het en nie die wen-posisie
R 455,00 R 340,00
Filters
Sort
display