Blaffende honde byt nie. Ons kla te veel en doen te min. Almal blaf oor ons skole se swak onderrig, maar niemand byt die skuldiges nie. Ons blaf oor misdaad maar die dief word nie gebyt nie. En almal blaf oor kinders sonder dissipline maar niemand sien ka
R 415.00
R 290.00
Blaffende honde byt nie. Ons kla te veel en doen te min. Almal blaf oor ons skole se swak onderrig, maar niemand byt die skuldiges nie. Ons blaf oor misdaad maar die dief word nie gebyt nie. En almal blaf oor kinders sonder dissipline maar niemand sien kans om ons op te voed nie. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min