Soek

Ons is toeskouers van ons eie ondergang (Gr8-12) (4min+)

Ons is toeskouers van ons eie ondergang. Ons staan en toekyk hoe armoede ons koppe onder die water laat beland. Ons is magtelose toeskouers van sosiale verval. Ons moet toekyk hoe misdaad en korrupsie ons lewens bedreig. En ons sien hoe gebrekkige...
Availability: In stock
SKU: A0995
R 455.00
R 340.00
decrease increase
Ons is toeskouers van ons eie ondergang. Ons staan en toekyk hoe armoede ons koppe onder die water laat beland. Ons is magtelose toeskouers van sosiale verval. Ons moet toekyk hoe misdaad en korrupsie ons lewens bedreig. En ons sien hoe gebrekkige skoolsisteme ons toekoms laat ondergaan.  Geskik vir gr. 8-12  Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Die media het die mag om mense se swakhede te ontbloot (Gr 8-12) (4min+)

Die media het die mag om mense se swakhede te ontbloot. Dit laat leiers se korrupsie op die lappe kom. Dit laat sportsterre se geraamtes uit die kas val. Dit laat glanspersoonlikhede se glans verdof. En advertensies sinspeel dat jy ‘n mislukking is.
R 455.00 R 340.00
Filters
Sort
display