Ons is die moordenaars van ons moedertaal. Ons vermoor dit met “sleng”. Ons veg nie hard genoeg vir ons taal nie, en daarom is ons medepligtig aan moord. ‘n Verdere doodsteek is ons verkrampte uitkyk. En dan help die media ook om ons taal te vermoor.
R 455,00
R 340,00
Ons is die moordenaars van ons moedertaal. Ons vermoor dit met “sleng”. Ons veg nie hard genoeg vir ons taal nie, en daarom is ons medepligtig aan moord. ‘n Verdere doodsteek is ons verkrampte uitkyk. En dan help die media ook om ons taal te vermoor. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak:4 min+