Ons houding bepaal ons posisie in die lewe. Ons moet besluit of ons voor of agter in die klas wil wees. Ons kan ook kies of ons lui op die paviljoen gaan rus, of ambisie gaan hê en op die veld van die lewe gaan uitdraf. En ons kan kies of die regte posisi
R 455,00
R 290,00
Ons houding bepaal ons posisie in die lewe. Ons moet besluit of ons voor of agter in die klas wil wees. Ons kan ook kies of ons lui op die paviljoen gaan rus, of ambisie gaan hê en op die veld van die lewe gaan uitdraf. En ons kan kies of die regte posisie op die verhoog voor en in die middel, of agter die gordyn is net deur vrees opsy te skuif en met waagmoed te leef. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+