Ons hande is rooi gevlek met diere-bloed. Geldnote vergoed vir rooi bloed vlekke op ons hande. Ons jaglus word as verskoning aangevoer vir die rooi bloedvlekke van onskuldige diere. En die feit dat ons glo ons is die “baas”, laat ons glo dat rooi vlekke a
R 455.00
R 290.00
Ons hande is rooi gevlek met diere-bloed. Geldnote vergoed vir rooi bloed vlekke op ons hande. Ons jaglus word as verskoning aangevoer vir die rooi bloedvlekke van onskuldige diere. En die feit dat ons glo ons is die “baas”, laat ons glo dat rooi vlekke aan ons hande geregverdig is. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+