Ons bakens se ankertoue is besig om los te rafel. Die bestuurders van ons land maak hul skuldig aan bedrog en laksheid. Sportikone het voete van klei en gebruik geweld en verbode middels om te kom waar hulle wil wees. Onderwysers het nie meer 'n passie
R 455,00
R 340,00
Ons bakens se ankertoue is besig om los te rafel.
Die bestuurders van ons land maak hul skuldig aan bedrog en laksheid.
Sportikone het voete van klei en gebruik geweld en verbode middels om te kom waar hulle wil wees.
Onderwysers het nie meer 'n passie vir kinders en onderrig nie.
En ouers word verswelg deur werksdruk en die gestoei om kop-bo-water te hou.
Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +