Wie wind saai sal storm maai. Onmin veroorsaak dat vriendskap in vyandskap ontaard. Skindertonge veroorsaak groot stormwinde. Vriende wat dink hulle is beter as jy laat die Suidooster opsteek. En die vriende wat jou hiet en gebied laat jou soos ‘n tornado
R 415,00
R 290,00
Wie wind saai sal storm maai. Onmin veroorsaak dat vriendskap in vyandskap ontaard. Skindertonge veroorsaak groot stormwinde. Vriende wat dink hulle is beter as jy laat die Suidooster opsteek. En die vriende wat jou hiet en gebied laat jou soos ‘n tornado reageer. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min