Ongeskikte kinders maak almal rooi in die gesig. Onderwysers sien rooi as kinders ongeskikte is. Ouers bloos bloedrooi oor kinders se swak maniere. En almal in ons mensweeskringetjie staan met rooi gesigte oor ons ongeskikte optrede.
R 455.00
R 290.00
Ongeskikte kinders maak almal rooi in die gesig. Onderwysers sien rooi as kinders ongeskikte is. Ouers bloos bloedrooi oor kinders se swak maniere. En almal in ons mensweeskringetjie staan met rooi gesigte oor ons ongeskikte optrede. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+