Ongehoorsame kinders laat grootmense se bloed kook. Kinders maak onderwysers se lewens ondraaglik as hulle geen respek toon nie. Sportafrigters praat met die mure en die pale, want kinders luister nie na opdragte nie. En ouers moet maar self opsnork om
R 455,00
R 290,00
Ongehoorsame kinders laat grootmense se bloed kook. Kinders maak onderwysers se lewens ondraaglik as hulle geen respek toon nie. Sportafrigters praat met die mure en die pale, want kinders luister nie na opdragte nie. En ouers moet maar self opsnork omdat kinders weier om te help met huistake. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +