Onderwysers krap waar dit nie jeuk nie, as hul selfone uit die klaskamer verban. Vandag is selfone kinders se noodlyn en onderwysers wat dit verbied, bedreig ons veiligheid. Onderwysers moet kinders toelaat om selfone te gebruik sodat hul kan leer...
R 455.00
R 290.00
Onderwysers krap waar dit nie jeuk nie, as hul selfone uit die klaskamer verban. Vandag is selfone kinders se noodlyn en onderwysers wat dit verbied, bedreig ons veiligheid. Onderwysers moet kinders toelaat om selfone te gebruik sodat hul kan leer om selfoonvaardig te wees in die digitale toekoms. Selfone is die hoofweg na interaktiewe klaskamers en om dit te verbied, plaas ons terug in die steentydperk. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+