‘n Boom gooi altyd ‘n skaduwee. Onderwysers help om wen-kinders te kweek. Hulle bome gooi skadu’s op baie verskillende plekke om van ons wen-kinders te maak Hulle skadu’s is groot genoeg om die wen-kind en sy ouers te trotseer. Onderwysers sit ons in die
R 455,00
R 290,00
‘n Boom gooi altyd ‘n skaduwee. Onderwysers help om wen-kinders te kweek. Hulle bome gooi skadu’s op baie verskillende plekke om van ons wen-kinders te maak Hulle skadu’s is groot genoeg om die wen-kind en sy ouers te trotseer. Onderwysers sit ons in die koelte van die respek- boom neer sodat ons as wenners kan uitstap. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+