Omdat kompetisie die doelwit geword het laai ouers te veel hooi op kinders se vurke. Die drie hope hooi wat op kinders se vurke gelaai word is die volgende: Ouers verwag van kinders om op akademiese gebied hul vurk hemelhoog te laai; Op sportgebied moedig
R 455,00
R 290,00
Omdat kompetisie die doelwit geword het laai ouers te veel hooi op kinders se vurke. Die drie hope hooi wat op kinders se vurke gelaai word is die volgende: Ouers verwag van kinders om op akademiese gebied hul vurk hemelhoog te laai; Op sportgebied moedig ouers kompetisie aan, maar dit laat die vurk skeef staan van al die hooi; En buitemuurse-aktiwiteite se kompetisie-faktor eis sy tol en die hooi val heeltemal van die vurk af. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+