Om te oorleef moet jy die regte hoed opsit. Wanneer die lewe jou druk, moet jy jou natuur-hoed opsit. Wanneer jou boude lam word, moet jy jou sporthoed opsit. En wanneer jy terneergedruk voel, moet jy jou nar-hoed opsit.
R 415,00
R 290,00
Om te oorleef moet jy die regte hoed opsit. Wanneer die lewe jou druk, moet jy jou natuur-hoed opsit. Wanneer jou boude lam word, moet jy jou sporthoed opsit. En wanneer jy terneergedruk voel, moet jy jou nar-hoed opsit. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak:3-3.5min