Om sukses te behaal moet kinders hul eie boontjies uitdop. Kinders wat hul eie boontjies uitdop leer om op hul eie bene te staan. Hulle leer volhard en dit verseker sukses. En kinders wat hul eie boontjies uitdop leer verantwoordelikheid en dit maak hulle
R 415,00
R 290,00
Om sukses te behaal moet kinders hul eie boontjies uitdop. Kinders wat hul eie boontjies uitdop leer om op hul eie bene te staan. Hulle leer volhard en dit verseker sukses. En kinders wat hul eie boontjies uitdop leer verantwoordelikheid en dit maak hulle suksesvol. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min