Om sukses te behaal in die lewe is soos om ‘n brug te bou. Dit het die versterking van deursettings-vermoë nodig om swaar verkeer te dra. En dit moet ‘n reëling hê waaraan jy kan vasklou wanneer mislukkings jou pad kruis.
R 415,00
R 340,00
Om sukses te behaal in die lewe is soos om ‘n brug te bou. Dit het die versterking van deursettings-vermoë nodig om swaar verkeer te dra. En dit moet ‘n reëling hê waaraan jy kan vasklou wanneer mislukkings jou pad kruis. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 3-3.5min