Search

Om ster-status te verdien moet jy deursettingsvermoe he (Gr8-12) (4min+)

Om ster-status te verdien moet jy deursettingsvermoë hê. Jy moet vasbyt en vasklou aan jou drome. Jy moet deurdruk om doelwitte te stel en hulle te bereik. Jy moet aanhou om met jouself te kompeteer en vergeet van jou opponente se spoke. En jy moet di
Availability: In stock
SKU: A1385
R 455.00
R 340.00
decrease increase
Om ster-status te verdien moet jy deursettingsvermoë hê. Jy moet vasbyt en vasklou aan jou drome. Jy moet deurdruk om doelwitte te stel en hulle te bereik. Jy moet aanhou om met jouself te kompeteer en vergeet van jou opponente se spoke. En jy moet die deursettingsvermoë hê om elke keer wanneer jy val, weer op te staan. Geskik vir Graad 8 - 12 sprekers. Lengte van die toespraak 4 min +

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

Deursettingsvermoe is die deur uit die droom doolhof (Gr8-12) (4min+)

Deursettingsvermoë is die deur uit die droom doolhof. Met deursettingsvermoë wag sukses aan die punt van die droom-doolhof. Deursettingsvermoë sal verseker dat jy jouself in die doolhof leer ken en in jouself glo. As jy deursettingsvermoë het, wag...
R 455.00 R 340.00

Kompetisie beteken nie noodwendig om bloed uit ‘n klip te tap nie (Gr 8-12) (4min+)

Kompetisie beteken nie noodwendig om bloed uit ‘n klip te tap nie. Gesonde kompetisie leer jou alles oor deursettingsvermoë. Dit moedig jou aan om die beste uit jouself te haal. Dit help jou om kamerade bou. En dit leer jou vaardighede wat jy later goed k
R 455.00 R 340.00

Drome bly onbereikbaar totdat jy dit waar maak (Gr8-12) (3-3.5min)

Die verste berge is altyd die blouste. Drome bly onbereikbaar totdat jy dit waar maak. Drome moet doelwitte word. Drome moet realisties wees. En drome moet verby horisonne kyk.
R 415.00 R 340.00
Filters
Sort
display