Om sirkusdiere gelukkig te hou is moeiliker as om 'n padda se vere te pluk. Sirkusdiere kry te veel pakslae. Sirkusdiere moet in klein hokke woon. En sirkusdiere moet toertjies doen wat nie vir hulle lekker is nie.
R 280.00
R 240.00
Om sirkusdiere gelukkig te hou is moeiliker as om 'n padda se vere te pluk. Sirkusdiere kry te veel pakslae. Sirkusdiere moet in klein hokke woon. En sirkusdiere moet toertjies doen wat nie vir hulle lekker is nie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min