Search

Om ouers te oortuig tieners en tegnologie is een, is so goed as om bloed uit ‘n klip te tap (Gr8-12) (4min+)

Tieners se sakgeld is altyd in die rooi. Maats en meisies kan vinnig jou sakgeld van groenbokke na rooi nulle verander. Tiener behoeftes en begeertes druk jou sakgeld kniediep in die rooi. En naam etikette in die tiener kudde kan jou gesig en balans ‘n le
Availability: In stock
SKU: A1461
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Om ouers te oortuig tieners en tegnologie is een, is so goed as om bloed uit ‘n klip te tap. Ouers sluk swaar aan die idee dat hulle tegnologie moet leer ken om kers vas te hou by hulle tieners. Dit is ‘n bitter moeilik om ouers te oortuig dat tegnologie die enigste aanmoediging vir tieners is om iets te leer. Ouers se tonge knoop as hulle tieners hulle aanmoedig om tegno-taal te leer. En tieners sukkel om hulle ouers te oortuig dat hulle lewe vaal en vervelig is sonder tegnologie.   Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display