Om ‘n kind te laat stil sit is net so goed as om ‘n padda se vere te probeer pluk. Kinders wat gedwing word om stil te sit se brein begin pyn. Kinders se lywe is gemaak om te klim en klouter en daarom kan hul nie stil sit nie. En kinders wat gedwing word
R 280.00
R 240.00
Om ‘n kind te laat stil sit is net so goed as om ‘n padda se vere te probeer pluk. Kinders wat gedwing word om stil te sit se brein begin pyn. Kinders se lywe is gemaak om te klim en klouter en daarom kan hul nie stil sit nie. En kinders wat gedwing word om stil te sit, verander in knorpotte. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min