Om ‘n kind te dwing om altyd groente te eet is nie ‘n slim idee nie. Kitskos is lekker en 'n moet op die spyskaart. Te veel groente is ongesond. En groente onder dwang ontaard in ‘n groente-oorlog.
R 280,00
R 240,00
Om ‘n kind te dwing om altyd groente te eet is nie ‘n slim idee nie. Kitskos is lekker en 'n moet op die spyskaart. Te veel groente is ongesond. En groente onder dwang ontaard in ‘n groente-oorlog. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5 min