Om met Jan Tuisbly se karretjie te ry is baie lekkerder as met ‘n duur limo. Ma se tuisgemaakte boerekos is baie lekkerder as gemorskos. Tuisspeletjies is baie lekkerder as winkelsentrum-speletjies. En vakansie by die huis is baie meer pret as vakansie by
R 280.00
R 240.00
Om met Jan Tuisbly se karretjie te ry is baie lekkerder as met ‘n duur limo. Ma se tuisgemaakte boerekos is baie lekkerder as gemorskos. Tuisspeletjies is baie lekkerder as winkelsentrum-speletjies. En vakansie by die huis is baie meer pret as vakansie by die see. Geskik vir gr. 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min