Om mense uit te trap oor swak dienslewering gaan dit nie verbeter nie. Leerders wat onbeskof is met onderwysers grawe vir hulself ‘n gat. Ongeskikte padgebruikers stel ander se lewens in gevaar. En as jy jou vriende sleg behandel, skryf hulle jou af.
R 455.00
R 340.00
Om mense uit te trap oor swak dienslewering gaan dit nie verbeter nie. Leerders wat onbeskof is met onderwysers grawe vir hulself ‘n gat. Ongeskikte padgebruikers stel ander se lewens in gevaar. En as jy jou vriende sleg behandel, skryf hulle jou af. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+