Om kinders in blikkies te druk is so onmoontlik soos om ‘n padda se vere te pluk. Die sportblikkie pas nie in elkeen se sportsak nie. Die akademiese blikkie laat sommige harde bene kou. En die leierskapsblikkie laat party bloed sweet.
R 280.00
R 240.00
Om kinders in blikkies te druk is so onmoontlik soos om ‘n padda se vere te pluk. Die sportblikkie pas nie in elkeen se sportsak nie. Die akademiese blikkie laat sommige harde bene kou. En die leierskapsblikkie laat party bloed sweet. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min