Om grootmense ‘n rat voor die oȅ te draai, is soos om ‘n padda se vere te pluk – ‘n saak van absolute onmoontlikheid! Hulle laat hulle nie fop wanneer dit kom by lekkernye nie. Hulle laat hulle nie uitvang wanneer kinders huiswerk probeer ontduik nie. En
R 455.00
R 240.00
Om grootmense ‘n rat voor die oȅ te draai, is soos om ‘n padda se vere te pluk – ‘n saak van absolute onmoontlikheid! Hulle laat hulle nie fop wanneer dit kom by lekkernye nie. Hulle laat hulle nie uitvang wanneer kinders huiswerk probeer ontduik nie. En grootmense laat hulle nie aan die neus rondlei wanneer kinders leuens vertel nie. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 4min+