Om die trappe van die lewe te klim het 'n mens sekere waardes nodig. As ons liefde vir mekaar het sal ons mekaar ondersteun wanneer die trappe steil en moeilik raak. As ons respek vir mekaar het, sal ons mekaar nie van die trappe afstamp nie. En om die
R 415,00
R 290,00
Om die trappe van die lewe te klim het 'n mens sekere waardes nodig. As ons liefde vir mekaar het sal ons mekaar ondersteun wanneer die trappe steil en moeilik raak. As ons respek vir mekaar het, sal ons mekaar nie van die trappe afstamp nie. En om die boonste trap te bereik moet ons volhard. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3-3.5min