Om die lewe te trotseer moet jy jou nargesig opsit. Wanneer die lewe jou boelie help dit nie om te huil nie. Wanneer vriende jou wiele pap maak moet jy dit aflag. En wanneer jy en jou ouers koppe stamp sal ‘n nargesig die spanning onlont.
R 455,00
R 340,00
Om die lewe te trotseer moet jy jou nargesig opsit. Wanneer die lewe jou boelie help dit nie om te huil nie. Wanneer vriende jou wiele pap maak moet jy dit aflag. En wanneer jy en jou ouers koppe stamp sal ‘n nargesig die spanning onlont. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+