Soek

Om die braaivleisvure word daar harder gekuier as gebraai (Gr4-7) (3-3.5min)

Om die braaivleisvure word daar harder gekuier as gebraai. Die kinders maak spore en maak hul tuis voor die TV en rekenaarspeletjies. Die vrouens klets en skinder so dat hoor en sien vergaan. En die manne het net een ding op die brein – rugby – en daar
Availability: In stock
SKU: A1334
R 415.00
R 290.00
decrease increase
Om die braaivleisvure word daar harder gekuier as gebraai.   Die kinders maak spore en maak hul tuis voor die TV en rekenaarspeletjies.   Die vrouens klets en skinder so dat hoor en sien vergaan.   En die manne het net een ding op die brein – rugby – en daarom kom die vleis nie gaar nie.  Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers.  Lengte van die toespraak 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Wilde diere hoort nie in die sirkus nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Wilde diere hoort nie in die sirkus nie. Hulle moet vry rond loop en nie ingehok word nie. Diere mag nie mishandel word om mense te vermaak nie. En sirkusse sonder diere maak meer geld.
R 280.00 R 240.00

GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"

Hier is 'n GRATIS inleiding - "Hoe om 'n WEN redenaars toespraak te skryf"
R 0.00
Filters
Sort
display