Om by die boonste trap van sukses uit te kom, moet jy onder begin. Stel vir jouself duidelike doelwitte. Hou aan klim – al word jou bene lam. En leer om weer onder te begin as jy mistrap en val.
R 415.00
R 290.00
Om by die boonste trap van sukses uit te kom, moet jy onder begin. Stel vir jouself duidelike doelwitte. Hou aan klim – al word jou bene lam. En leer om weer onder te begin as jy mistrap en val. Geskik vir Graad 4 - 7 sprekers. Lengte van die toespraak 3 - 3.5 min