Search

Om Suid-Afrika se diens te probeer verbeter, is soos om bloed uit ‘n klip te tap (Gr 8-12) (4min+)

Om Suid-Afrika se diens te probeer verbeter, is soos om bloed uit ‘n klip te tap – ‘n saak van onmoontlikheid! Ek gaan my standpunt bewys aan die hand van die volgende 4 argumente: Daar word niks gedoen om die elektrisiteits-tekort aan te spreek nie. Ons
Availability: In stock
SKU: A1747
R 455,00
R 340,00
decrease increase
Om Suid-Afrika se diens te probeer verbeter, is soos om bloed uit ‘n klip te tap – ‘n saak van onmoontlikheid! Ek gaan my standpunt bewys aan die hand van die volgende 4 argumente: Daar word niks gedoen om die elektrisiteits-tekort aan te spreek nie. Ons betaal al hoe meer tolgeld, maar die toestand van die paaie verswak net meer. Tou-staan is ‘n tydverdryf en daar word geensins ag geslaan op klante se klagtes hieroor nie. En tydens telefoonoproepe praat jy met ‘n masjien en sukkel jou dood om ‘n probleem uit te sorteer. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display